Gr 8 BUNDLE (HANDBOEK & WERKBOEK)
Gr 8 BUNDLE (HANDBOEK & WERKBOEK)
Jou ALLES-IN-EEN GR8 wiskunde oplossing.
Jy kry beide die WISKUNDE MENEER HANDBOEK tesame met die WISKUNDE MENEER WERKBOEK.
HANDBOEK: Die handboek bestaan uit al jou WISKUNDE opgesom saam met video lesse wat al die werk vir jou verduidelik.
WERKBOEK: Die werboek is jou WISKUNDE MENEER EKSAMEN TJOM, dit bevat OEFEN VRAESTELLE , om seker te maak jy is gereed vir jou TOETS of EKSAMEN. Elke VRAESTEL kom met volledige MEMO sowel as 'n video waar die WISKUNDE MENEER stap vir stap saam met jou die vraestel doen.
* Vir meer inligting oor elke produk, tesame met 'n demo uit die boek, kliek op die produkte afsonderlik in ons winkel.
Versending & Terugsendings
Versending & Terugsendings
Ons verasend gratis met The Courier Guy tot by jou deur of na jou naaste Postnet met Postnet2Postnet!
Deel
-
Gratis aflewering
Koppel teks met 'n prent om op jou gekose produk, versameling of blogplasing te fokus. Voeg besonderhede oor beskikbaarheid, styl by, of gee selfs 'n resensie.