Skip to product information
1 of 5

Wiskunde Meneer

Wiskunde Meneer Graad 11 (GEWONE WISKUNDE)

Wiskunde Meneer Graad 11 (GEWONE WISKUNDE)

Regular price R 650.00 ZAR
Regular price R 750.00 ZAR Sale price R 650.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
  • Visa
  • Mastercard
  • Zapper
  • mobicred
  • PayFast Instant EFT

BAIE BELANGRIK: WANNEER DIE BOEK AANGEKOOP WORD GEBRUIK DIE STUDENT SE EPOS ADRES MET CHECKOUT,  WANT DIE KURSUS WORD GELAAI OP DAARDIE EPOS ADRES. 

Wiskunde Meneer se Graad 11 Wiskunde Handboek - "Voor Die Appelkar Omval" is soos wiskunde ekstra klasse "on-the-go" en dit behels:

  • Jou hele jaar se wiskunde,
  • In-lyn met CAPS,
  • 142 volkleur wiskunde opsommings,
  • 177 wiskunde videos wat die werk op elke wiskunde opsomming verduidelik.
  • SLEGS IN AFRIKAANS!
  • Produk word "one sided" geprint in volle kleur en gebind deur "plastic comb binding". 
  • Toegang tot die videos verstreik 365 dae nadat die produk aangekoop is.
  • Leerlinge kan die video's oor en oor kyk en jy kan slegs een foon of tablet link met jou account.
  • Let asseblief dat ons produkte nie gebou is vir rekenaars of laptops nie!
  • Dit is die beste geskik vir leerlinge van enige ouderdom, geslag en ras wat bekostigbare wiskunde hulp in Afrikaans nodig het en ook vir:

      1. Finansies - By Wiskunde Meneer besef ons dat elke sent tel en word 15 keer om gedraai. Ekstra wiskunde klasse is deesdae peper duur. Ons produk is ontwikkel met bekostigbaarheid heel eerste in gedagte.
      2. Sport en Buitemuurse Aktiwiteite - Omdat kinders so veelsydig as moontlik moet wees in vandag se tyd moet daar soms harde keuses gemaak word soos "Moet ek wiskunde klas toe gaan of moet ek gaan oefen?" Met Wiskunde Meneer kan jy die relevante werk opvang op jou eie tyd.
      3. Ouers wat nie op en af kan ry nie - Ons besef dat meeste ouers werk en die opsie om jou kind heen en weer te ry na aktiwiteite toe vir sommige buite die kwessie is. Weereens met Wiskunde Meneer kan jy jou werk opvang op jou eie tyd.
      4. "Home schooling" of Tuis Onderrig - Dit is iets wat na die pandemie meer geword het! As die tuis skool program in lyn is met CAPS sal jy defnitief waarde uit ons produk kry.
      5. Leerders wat laasjaar se werk moet opvang omdat hulle vir een of ander rede agter geraak het. Ons almal weet dat as jy iets in wiskunde verloor dat jou pad vorentoe baie moeiliker gaan wees.

Gratis Aflewering

Ons verasend gratis met The Courier Guy tot by jou deur of na jou naaste Postnet met Postnet2Postnet!

View full details
  • GRATIS AFLEWERING!

    Ons pos landswyd met The Courier Guy!